Open post

Basiese Beginsels Vir ‘n Suksesvolle Besigheid

Vandag gesels ek met ons besigheidseienaars oor basiese beginsels wat hulle in hulle besigheid moet toepas wat sal help om dit suksesvol te bedryf  en dalk ook ‘n belangrike verskil kan maak deur jou deur die resessie te help. Eerstens is dit baie belangrik om georganiseerd te wees – maak vir jouself lysies en verseker so jy vergeet niks nie Hou rekords – dit help om probleem areas vroegtydig te identifiseer en aan te spreek. Ken […]

Continue reading
Scroll to top

When family means everything.