Ons het in ‘n vorige episode gesels oor hoeveel dit my as ouer gaan kos om jou kind ‘n goeie opvoedkundige toekoms te verseker. Vandag gaan ons bietjie meer ons syfers gesels en kyk na presies hoeveel ons elke maand moet spaar om dit te verseker. Vandag bestaan daar...