Vandag gesels ek met ons besigheidseienaars oor basiese beginsels wat hulle in hulle besigheid moet toepas wat sal help om dit suksesvol te bedryf en dalk ook ‘n belangrike verskil kan maak deur jou deur die resessie te help. Eerstens is dit baie belangrik om...