C. 082 772 8567 | W. 086 155 3333 anria@anriavanheerden.co.za
Hoekom Moet Ek Beplan Vir My Aftrede?

Hoekom Moet Ek Beplan Vir My Aftrede?

Het jy geweet dat uit ‘n 100 Suid – Afrikaners wat aftree slegs 9 genoeg gespaar het , 34 moet steeds werk , 32 van die 100 is van die staat afhanklik, 17 is van hul families afhanklik en die laaste 8 is van welsyn afhanklik. Dit is skrikwekkend om te dink dat minder...